ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Student in Wenen blink uit in Afrikaans

Rina Loader

In ’n pas afgelope Oostenrykse kompetisie is ’n entoesiastiese Weense student in Afrikaans, Christine Angerhofer, vereer met ´n aanmoedigingsprys vir haar vertalings uit Afrikaans in Duits. Sy het drie verhale van Elsa Joubert vertaal en spesiale vermelding vir die vertaling van Vuur gekry. Dit was die eerste keer dat Afrikaans op dié vlak in Wenen erkenning ontvang het.

Om studente in die vertalingswese aan te moedig, skryf die stad Wenen gereeld ’n baie gesogte wedstryd uit waartydens letterkundige vertalings uit vreemde tale in Duits of in ander Oostenrykse dialekte vir pryse in aanmerking kom. Die kompetisie is bedoel vir vertalers wat geen of weinig vertalingservaring het. Die projek word in samewerking met die Vertalersvereniging van Oostenryk georganiseer.

Elke nuwe wedstryd word gewy aan spesifieke genres om so lirieke, prosa, dramas, essays, kinder- en jeugliteratuur op roterende basis te betrek. Boeke in die Geesteswetenskappe wat as taalkundig en stilisties aanbevelenswaardig beskou word, word ook in aanmerking geneem.

’n Onafhanklike paneel, aangewys deur die Kultuurafdeling van die Weense Stadsraad, beoordeel die ingelewerde tekste en die wenners word deur meerderheid van stem bepaal. Die beoordelaars word ondersteun deur taalkenners van die verskillende tale waaruit die vertalings gemaak word.

Benewens die toekenning vir die vertalings uit Afrikaans, het nog ’n student in Nederlands, Christine Hermann, met die eerste prys in die kompetisie weggestap. Sy het ’n gedeelte uit Kristien Hemmerechts se werk in Duits vertaal.

boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.