ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Hallo julle

Ons is vier Namakwalanders wat ons in Fort Sumner, Nieu-Mexiko, bevind. Ons is al van Februarie af hier. Die dorpie is baie klein en hier is niks vir die jong mense om te doen nie.

Clovis, ook in Nieu-Mexiko, is egter ’n stad, so ons gaan so elke tweede naweek daarna toe. Daar is twee baie lekker dansplekke, by name Kelly’s en City Limiteds. Die eerste een is egter die populÍrste.

Ons het nog net van die ander Suid-Afrikaners gehoor wat hier is, maar nog nie een ontmoet nie. Die vier van ons is Phillip Meyer (Nuwerus, Wes-Kaap), Jaco Smith (Vanrhynsdorp, Wes-Kaap), Gerrit Geldenhuys (Riebeeck-Wes, Wes-Kaap) en Stephan Kruger (Upington, Noord-Kaap). Al vier van ons werk by Finney Farms in Fort Sumner op ’n lusernplaas.

Hoop om van julle te hoor en sterkte met die tydskrif.

AFRIKAANS BO.

Phillip Meyer
suidafrika@plateautel.net

boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.