ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Hier in Leiden/Amsterdam hang ons wel saam met Suid-Afrikaners uit, maar dit is nie altyd by dieselfde plekke nie. Meestal is ons tuis aan die kuier en kook.

Ek was nog nooit by die Suid-Afrikaanse kerk hier nie (ek dink dit is in Den Haag en Utrecht), maar ek reken daar sal mens groepe vind wat altyd saam kuier by spesifieke plekke.

Oor waar om Suid-Afrikaanse kos en wyn te koop: in die groot wynwinkel Gall en Gall en in die meeste supermarkte vind jy Suid-Afrikaanse wyn; naas die Franse wyn word SA wyn die meeste gedrink hier. Vanweë die verskeidenheid wyne wat mens hier kan koop, het ons al uitgevind dat daar meer wyne as die Suid-Afrikaanses is wat lekker is.

Ek is al redelik ingeburger in die Nederlandse kultuur en het hier meer Nederlandse vriende en ander uit verskillende uithoeke van die wêreld as Suid-Afrikaners. Die Suid-Afrikaners wat ons ken, is óf diegene wat ook met Nederlanders uithang óf studente wat tydelik hier bly. Gewoonlik vind jy die Suid-Afrikaners veral by geleenthede, lesings of aktiwiteite oor Suid-Afrika, soos byvoorbeeld die Winternachten Festival; of as daar ’n SA rugbywedstryd is, hang Suid-Afrikaners in Amsterdam dikwels uit by die Irish pub naby Dam Square (of dit nog so is, weet ek nie, want ek was baie lank laas daar). Hier is ook Suid-Afrikaanse restaurante, byvoorbeeld Pygmalion of Indaba in Amsterdam, maar natuurlik hang nie hoofsaaklik ZA‘ers daar uit nie.

’n Goeie plek om te begin is die Zuid-Afrika Huis op Keisersgracht: www.zuidafrikahuis.nl. Hulle is gewoonlik op die hoogte van gebeure en uithangplekke van Suid-Afrikaners. Dan is daar ook Paula Hoogendam www.marimba-online.nl wat Suid-Afrikaanse produkte, soos wyne en CD‘s, hier versprei. Rachelle Conradie

boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.