ExpatNet InhoudArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Hallo daar

Ek dink my “uithangplek” is die mees ongewone een in die wêreld. Ek sal graag wil hoor of daar enige plek/omgewing is wat dit kan ewenaar. Ek is hier uit vrye wil en my enigste motivering is om geld te verdien.

Ek sit op ’n eiland in die Arabiese See. Die illusie van ’n “eiland” bestaan uit ’n stuk koraalklip ongeveer 7 x 3 km groot; plantegroei bestaan uit ’n paar doringbome, kleinerige bosse en EEN verdorde palmboom. Die enigste industrie hier is olie en ons is juis besig om ’n nuwe aanleg te bou.

Die sogenaamde village (sonder naam) van die plaaslike inwoners is nie veel beter as die meeste plakkerskampe in SA nie. Die begrip besighede of winkels dateer, lyk my, van voor Christus. Hier word geen alkohol toegelaat nie en ek neem aan dat hier lede van die Evasgeslag moet wees, alhoewel ek nog nie een gesien het nie.

Sover dit ontspanning aangaan, wanneer werk dit toelaat, is dit swem in baie aangename water en TV kyk op ’n ingesmokkelde dekodeerder.

Weervoorspelling hier is vreeslik maklik — dit is warm in die oggend, warm in die middag, warm in die aand, warm in die nag en soms is dit tussenin ook warm.

Ek werk ’n skedule van 60 dae hier en 20 dae by my huis in Mosselbaai, SA. Ek is die enigste Afrikaanssprekende hier, en om Afrikaans te praat is die een ding wat ek die meeste mis. Wanneer satellietverbindings dit moontlik maak (darem die meeste van die tyd) kan ek my vrou bel en ’n paar minute gesels.

Dalk is daar iewers iemand wat lus voel om te korrespondeer?

Baie groete
Dan Muller

mullerd@petrofac.co.ir

boontoe / to the top

ExpatNet voorblad / ExpatNet front page


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.