Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Vanuit Oos-Sussex

Ettienne van Lille

Middag sê

Het nou net julle website ontdek want eintlik kuier ek nie veel daar nie, seker al te verengels, of eintlik omdat ek eers onlangs broadband gekry het. In elk geval, ek is al die afgelope drie jaar hier in die Suid-Ooste van die liewe Engeland - Oos-Sussex en spesifiek Battle, Robertsbridge, Hastings en St Leonards. Werk hier by die NHS as Kliniese Sielkundige.

Nie veel Suid-Afrikaners in hierdie deel van die wêreld nie, want die ouens soek meer die vermaak en werksgeleenthede in Londen op. Ek kuier heerlik in van die kleinste en mooiste pubs met geskiedenisse so lank soos sommige mans se .... arms. Naby my is onder andere die Johns Cross Pub - dit is waar van die kruisvaarders bymekaargekom het voordat hulle afgevaar het met die rivier Rother na Rye, voordat hulle oor is na die kontinent oppad na die Heilige Land - en ons praat nie nou van onlangs nie.

Nou ja groetnis uit 'n baie warm met ongelooflike hoë humidity Sussex.

Ettienne van Lille


to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.