Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

The ABSA/LitNet
Chain Interview

Die Ketting

Abraham H de Vries Abraham Hermanus De Vries is gebore op die plaas Volmoed in die distrik Ladismith; hy is ook die eerste ereburger van dié dorp. Hy behaal in 1962 Kandidaats en Doktoraal Litt et Phil aan die Gemeentelijke Universiteit, Amsterdam, Nederland, en in 1986 die D Litt van die Universiteit van Stellenbosch.
       Braam was van 1963-65 kunsredakteur van Die Vaderland in Johannesburg en is sedertdien 'n gerekende akademikus. Hy is die skrywer van 18 bundels kortverhale, 'n roman, 'n digbundel, drie reisverhale, drie speurverhale, en televisiereekse sonder tal.
       Pryse ontvang: die Nederlandse Reina Prinsen-Geerlig-prys, Eugène Marais-prys, Perskorprys, eerste prys in die De Kat-Potpourri-wedstryd, Artes vir die televisiereeks Die Klein Karoo, en vanjaar die RAU-prys vir skeppende werk. Hennie Aucamp se Kort voor lank, WA de Klerk se As die reier noord vlieg en Alan Paton se Ah, but your land is beautiful is aan hom opgedra.
Mike Nicol Mike Nicol is a journalist and writer.

Abraham H de Vries in conversation with Mike Nicol

Abraham H de Vries slightly changed the context of the questions put to him by Kole Omotosho, and asked the same questions to Mike Nicol:
  1. Why is there no humanist tradition in South African English literature?

  2. Can you combine the writing of poetry with slave trading?

  3. The way white writing envisaged the end of apartheid is different from the way black writing did. Is it impossible for writing to prevent the racist slant of the writer, given that writing has a humanist agenda which the writer might not share?

  4. Why did the humanities not humanise the proponents and managers of apartheid?

  5. Why were the apartheid laws expressed in English when Afrikaans came to be seen as the language of apartheid?

Mike Nicol’s response:

It was with an increasingly heavy heart that I read through this list of questions. The air in the room turned grey and a feeling that belonged to years ago, to the old South Africa, a feeling close to despondency but even closer to despair, brought the foul taste of gall to my mouth. I screwed shut my eyes and sighed. I hoped that when I looked again the questions would no longer be imprinted black on the white screen of my computer. The questions were traps: deep dark pits rancid with putrefaction and old bones. But, of course, the questions would not go away. Then again, the longer I stared at them the more adamant I became that I would not answer them.

<< Back to the main chain <<


LitNet: 17 March 2005

Have your say! Send your feedback to webvoet@litnet.co.za.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.