Argief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Besoek ons webtuiste!

Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK

Vraag:

My suster kwalifiseer binnekort vir haar Britse burgerskap. Hoe gaan dit haar Suid-Afrikaanse burgerskap affekteer?

Antwoord:

Suid-Afrikaners kan hul Suid-Afrikaanse burgerskap behou wanneer hulle Britse burgerskap verkry, en sodoende dubbele burgerskap verkry. Jou suster sal by die Britse Hoë Kommissaris in Londen moet aansoek doen om dubbele burgerskap voor sy aansoek doen om haar Britse burgerskap. Indien sy dit nie doen nie, sal sy haar Suid-Afrikaanse burgerskap verloor en dit kan 'n yslike administratiewe rompslomp veroorsaak om dit weer te verkry.

Vraag

My vrou is 'n verpleegster met baie jare ervaring. Ons wil graag vir 'n paar jaar in Brittanje gaan werk en volgens wat ek kon uitvind, behoort my vrou maklik te kwalifiseer vir 'n werkspermit in haar rigting. Ons het egter ook 'n seun wat 19 jaar oud is en wat finansieel heeltemal afhanklik is van ons. Ons wil hom graag saamneem. Sal dit moontlik wees vir ons om vir hom ook 'n visum as afhanklike te reël indien my vrou 'n werkspermit kry?

Antwoord

Ongelukkig kan ’n mens slegs ’n visum as afhanklike vir ’n kind kry wat jonger as 18 jaar is. Kinders van 18 jaar en ouer word nie deur die Britse immigrasiewetgewing as afhanklikes beskou nie, behalwe as daar werklik uitsonderlike omstandighede is. Die beste in julle geval sal wees dat hy aansoek doen vir ’n tweejaar-werksvakansievisum of studentevisum. Dit sal hom dan toelaat om uit eie reg in Brittanje te wees terwyl sy visum geldig is.


Het jy enige vrae of wil vir 'n Britse permit aansoek doen?

Kontak Breytenbachs by info@breytenbachs.com of besoek hul webtuiste by www.breytenbachs.com

Wat ons kliënte sê

I CANNOT thank you enough for all the trouble and hard work you all put into my case - it really means a lot to me and is GREATLY APPRECIATED! Thank you very much! I know it is your job and you get paid to do it, but you have just given me my future and a great deal of happiness!
Kim Joubert


LitNet: 28 Februarie 2006

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.