Argief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Besoek ons webtuiste!

Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK

Vraag:

Ons is Zimbabwiese burgers en my kinders kwalifiseer vir die Britse grootouervisum op grond van die feit dat hul oupa aan vaderskant 'n Brit van geboorte was. My oudste seun het so twee jaar terug sy visum sonder enige probleme of oponthoud gekry. My dogter sukkel egter nou al 'n geruime tyd om haar visum te kry en sy is skynbaar nie die enigste persoon wat sukkel nie. Weet julle moontlik wat die oponthoud veroorsaak?

Antwoord:

Die Britse regering is tans besig om hul immigrasieskemas heeltemal te hersien. In die proses het hulle agtergekom dat daar misbruik van die grootouervisum was, onder veral Zimbabwiese burgers, wat aanleiding gegee het tot ondersoeke in die verband. Die ondersoeke het gelei het tot die opskorting en vertraging van die aansoeke vir dié tipe visums vanuit Zimbabwe vir 'n aantal maande. Alle aansoeke word egter nou weer oorweeg en jou dogter behoort binnekort 'n antwoord te kry of sy suksesvol was al dan nie.

Vraag

Ek het gerugte gehoor dat dit binnekort nie meer moontlik sal wees om aansoek te doen vir die grootouervisum nie. Is dit waar?

Antwoord

Daar was spekulasie in sommige van die Britse koerante oor die aangeleentheid, maar daar is egter nog geen amptelike inligting beskikbaar in die verband nie. Die Britse regering is wel besig om die skema te hersien onder die huidige hersiening van die algehele migrasiebeleid en aankondigings in die verband word verwag tydens die Britse lente in 2006. Intussen word hierdie tipe visums steeds geredelik toegestaan.


Het jy enige vrae of wil vir 'n Britse permit aansoek doen?

Kontak Breytenbachs by info@breytenbachs.com of besoek hul webtuiste by www.breytenbachs.com

Wat ons kliënte sê

I CANNOT thank you enough for all the trouble and hard work you all put into my case - it really means a lot to me and is GREATLY APPRECIATED! Thank you very much! I know it is your job and you get paid to do it, but you have just given me my future and a great deal of happiness!
Kim Joubert


LitNet: 13 Desember 2005

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.