Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.


  • Ek is in my vroeë veertigs, het al ’n paar boeke gepubliseer in Suid-Afrika en wil my ’n paar maande tot ’n jaar op die Engelse platteland gaan vestig onderwyl ek klaar skryf aan my volgende boek. Ek is selfwerksaam. Sal dit enigsins moontlik wees om ’n visum te verkry vir dié doel? Sal my vrou my kan vergesel as afhanklike? (17/08/06)
  • My man het ‘n Nederlandse paspoort. Ons het egter nie enige bande daar nie en wil eerder ‘n paar jaar in Engeland gaan werk om werksondervinding oorsee op te doen. Sal sy Nederlandse burgerskap ons as gesin daartoe in staat kan stel om soontoe te verhuis? (26/07/06)
  • My broer werk in Engeland - hy is daar op 'n tweejaar-werksvakansie. Hy het so 'n rukkie terug 'n Spaanse meisie ontmoet en is vasbeslote om met haar te trou. Hulle wil permanent in Engeland bly ... Is dit moontlik? (13/06/06)
  • My man wil vreeslik graag oorsese werkservaring opdoen en spesifiek in Brittanje. Hy is redelik goed gekwalifiseerd en het ‘n hele paar jaar se bestuurservaring agter die blad ... Het julle enige raad? (25/05/06)
  • Ek wil graag my nagraadse studies in die Verenigde Koninkryk gaan voortsit. Ek is tans in Suid-Afrika. Moet ek vooraf aansoek doen daarvoor, of moet ek eers wag dat my aansoek by een van die Britse universiteite suksesvol is? (10/05/06)
  • Ek het gerugte gehoor dat die Britse regering die immigrasiereëls verander het en dat 'n mens voortaan langer in die Verenigde Koninkryk moet bly alvorens jy kan kwalifiseer vir Britse burgerskap. Is dit waar? (20/04/06)
  • Ek is baie besorg oor die aankondigings deur die Britse regering dat die huidige migrasiestelsel vervang gaan word met 'n puntestelsel (28/03/06)
  • My seun is tans in Brittanje op die tweejaar-werksvakansie. Hy kom binnekort terug SA toe vir sy ouer suster se troue. Hy is egter bekommerd of hulle hom weer gaan binnelaat in Brittanje (22/03/06)
  • My suster kwalifiseer binnekort vir haar Britse burgerskap. Hoe gaan dit haar Suid-Afrikaanse burgerskap affekteer? (02/03/06)
  • Breytenbachs beantwoord lesers se vrae oor immigrasiewetgewing en werksvakansievisums (08/02/06)
  • Hannes Breytenbach, Senior Vennoot van Breytenbachs, gee wenke vir woon en werk in die VK. Moenie VK toe reis voordat jy hierdie gelees het! (11/01/06)
  • Breytenbachs beantwoord lesers se vrae oor Zimbabwiese burgers met Britse grootouervisums (14/12/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor die tweejaar-werksvakansie-visum (23/11/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor woon en werk in die VK (09/11/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor insolvensie en burgerskap (19/10/05)
  • Vra Breytenbachs wat die vereistes is om te kwalifiseer vir 'n voorouer-visum (05/10/05)
  • Vra Breytenbachs (14/09/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor woon en werk in die VK (25/08/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor "fiancee visas" en die Sektor Gebaseerde Skema (08/06/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor kwalifikasies vir permanente verblyf in Engeland (08/06/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor ouderdomsbeperking op 'n Grootouer-visum (02/06/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor Ancestral Visas (Britse grootouer-visum) (28/04/05)
  • Breytenbachs beantwoord vrae oor die Hoogsgeskoolde Migrasieprogram (19/04/05)
  • Veranderinge aan die Tweejaar-werksvakansie-skema - Breytenbachs vertel meer (09/03/05)
  • Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK (24/02/05)
  • Hoe gemaak met woon en werk in die VK? Vra Breytenbachs! (11/02/05)
  • Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK (21/01/05)
  • Britse immigrasiewetgewing verander

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.