Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Uitnodiging na die bekendstelling van Die uitgespoeldes

Persverklaring: Penguin

U word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van / You are cordially invited to the book launch of

Die uitgespoeldes / Driftwood

deur / by

Dalene Matthee


Datum: Donderdag 6 Oktober
Plek: Protea Boekhuis
          Burnettstraat 1067
          Hatfield, Pretoria
Tyd: 18h00 vir 18h30
RSVP teen Dinsdag, 4 Oktober:
012 362 1563 of info@proteaboekhuis.co.za

Spreker: Prof. Roos (UNISA)


Die uitgespoeldes
                             handel oor Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld,
wat voel dat hy sy hele lewe lank nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is ’n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van ’n ander identiteit vandaan?
Totdat hy Lord en Lady op Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy.


DriftwoodDriftwood
                  is about Moses Swart, from the strandveld at Bredasdorp.
He feels like driftwood which does not belong to this land of sea and veld-people.
He meets Lord and Lady at Springfield and suddenly realises that they are driftwood,
just like him.



LitNet: 04 Oktober 2005

Sê jou sê! Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe / to the top

© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.