Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Leon Groenveld se keuse

As ek reg onthou, het ek die Top 10-bal, sonder veel sukses, so 'n paar jaar gelede hier op SêNet aan die rol probeer sit. Sekerlik het iemand voor my ook probeer. Hoe dit ook al sy, baie bly om te sien "it’s coming around again"! Uit die aard van die saak is hierdie tipe lys nooit 'n finale een nie, en mens is dankbaar dat dit so is.

Dus, in geen spesifieke rangorde:

1. The Jungle Book - Rudyard Kipling. 'n Kinderstorie, maar vol lewenswyshede. En ignoreer asb die versoete Disney-weergawe.

2. Watt - Samuel Beckett. Een van die mees humoristiese skrywers, maar wees gewaarsku, die humor is soms gitswart.

3. Le Morte D'Arthur - Sir Thomas Malory. Arthur, Launcelot, Tristan, Guinevere, Merlin - hierdie is die oorspronklike. Die Oudengels is effe intimiderend in die begin, maar druk net deur.

4. ALLES van Cormac McCarthy - Blood Meridian en The Border Trilogy is 'n goeie plek om te begin. Seker die mees macho skrywer wat ek al teëgekom het, geen onnodige woord nie en soms uiters gewelddadig, maar tog so mooi.

5. Catch-22 - Joseph Heller. Onlangs die sewende of agste keer gelees – kan rêrig nie meer tred hou nie. Lag my elke keer katswink.

6. The Sound and the Fury en Absalom, Absalom! - William Faulkner.

7. The Vivisector - Patrick White. Australiese Nobelpryswenner wat met 'n koue oog na die mensdom gekyk het.

8. Neuromancer - William Gibson. As jy nog nooit 'n sci-fi-boek gelees het nie, begin hier.

9. The Trial - Franz Kafka. Onlangs die eerste keer gelees. 'n Meesterstuk.

10. One Hundred Years of Solitude - Gabriel Garcia Marquez.

Effe meer as 10, but who cares?

Leon Groenveld

LitNet: 18 April 2006

to the top / boontoe

Wil jy deelneem? Stuur jou boeklysie na webvoet@litnet.co.za vir plasing. Vertel vir ons gerus hoekom jy die boeke gekies het of watter indruk dit op jou gemaak het – dis egter nie verpligtend nie.

Wil jy reageer op hierdie boeklys? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.