Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Alida se keuse

Hier is my lysies - dit het gróót dissipline gekos om dit by tien te hou! (En ek moet bieg dat ek Agaat omtrent vyf keer wou opsit ...) Maar dit was 'n alte groot lekkerte vir my!

Uit Afrika, in Engels

  1. The Good Doctor - Damon Galgut
  2. Don't Let's Go to the Dogs Tonight - Alexandra Fuller
  3. The Madonna of Excelsior - Zakes Mda
  4. Disgrace - JM Coetzee
  5. Abyssinian Chronicles - Zakes Mda
  6. The Famished Road - Ben Okri
  7. Cry, the Beloved Country - Alan Paton
  8. Story of an African Farm - Olive Schreiner
  9. Cold Stone Jug - Herman Charles Bosman

Afrikaans

  1. Agaat - Marlene van Niekerk
  2. Houd-den-bek - André P Brink
  3. Die swerfjare van Poppie Nongena - Elsa Joubert
  4. Die swye van Mario Salviati - Etienne van Heerden
  5. Vatmaar - AHM Scholtz
  6. Erf - Lettie Viljoen
  7. Sy kom met die sekelmaan - Hettie Smit
  8. Kringe in 'n bos - Dalene Matthee
  9. 'n Ander land - Karel Schoeman
  10. In die somer van '36 - Klaas Steytler

Wêreldwyd

  1. The Unbearable Lightness of Being - Milan Kundera
  2. A Hundred Years of Solitude - Gabriel Garcia Marques
  3. The French Lieutenant's Woman - John Fowles
  4. Hatter's Castle - AJ Cronin
  5. The Human Stain - Philip Roth
  6. Fugitive Pieces - Anne Michaels
  7. Veronica Decides to Die - Paulo Coelho
  8. Tess of the d'Urbervilles - Thomas Hardy
  9. My Name is Asher Lev - Chaim Potok
  10. The Executioner's Song - Norman Mailer

Met vriendelike groete

Alida

 


LitNet: 18 April 2006

to the top / boontoe

Wil jy deelneem? Stuur jou boeklysie na webvoet@litnet.co.za vir plasing. Vertel vir ons gerus hoekom jy die boeke gekies het of watter indruk dit op jou gemaak het – dis egter nie verpligtend nie.

Wil jy reageer op hierdie boeklys? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.