Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Rus nou lekker

Pieter van Zyl

Barrie Hough
Barrie Michael Hough
17/01/1953 - 16/08/2004

Hoekom bring 'n mens altyd hulde eers as iemand dood is? Barrie, jy het my lewe in Johannesburg gered in daardie jare toe ek amper ingesuig is deur daardie bodemlose stad. Tog was ek nie daar om jou lewe ...

Wie gee my in elk geval dan nou die reg om aan jou hulde te bring? Barrie, die blomme in my hande is verlep en ek verwag nie jy moet dit aanvaar nie, maar ek hoop jy weet ek was baie lief vir jou en is jou ewig dankbaar. Ek hoop jy ry nou uiteindelik weer saam met jou pa in daardie droomwa van hom. Dit was immers jy wat vir my oorreed het hoe belangrik my pa in my lewe behoort te wees.

Dankie dat jy vir byna 'n jaar jou plek in Brixton met my gedeel het! Daar kon ek gaan wegkruip vir die demone wat my al met Nuggetstraat afgejaag het. Jy het my uitgebail toe ek monsters geld geskuld het.

As dit nie vir jou was nie, het ek nooit in die teater of fliek gekom nie. Jy het my dikwels aan die hare saamgesleep. As dit nie vir jou was nie, het ek nooit uitgevind dat die kere dat ek gedink het ek is besig om 'n hartaanval te kry, dit eintlik 'n paniekaanval was nie. Ek sal nooit vergeet hoe jy met my na die ongevalle-eenheid by die Rosebank-hospitaal gejaag het en die einde van die première van Gladiator moes misloop nie. As jy my nie help veg het om soos 'n wafferse Russell Crowe in daardie movie my gedrogte een vir een nek om te draai nie, was ek ook dalk nou …

Jy het my so mooi opgepas. My pa sê ook dankie.

Rus nou lekker.

Liefde

Pieter van Zyl

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.